
Watter ‘labels’ en naamplakkers en karaktereienskappe het jy aangeneem so deur die jare? Hoe het hierdie identiteit jou teruggehou? Wat het dit jou gekos – Emosioneel, spiritueel, Verhoudings?
Skryf ‘n ‘break-up’ brief aan jou ou identiteit.

As jy oorweeg om vergifnis ‘n kans te gee, dan is hierdie padlig vir jou.
Jy werk deur ‘n paar gewilde wanopvattings oor vergifnis en dit mag jou dalk net help om die volgende stappie na vryheid te gee.

As jy al gehoor het dat die goeie nuus eintlik is dat jy ‘n verhouding met die Skepper van heelal kan hê, maar nie lekker weet waar om te begin nie, dan is hierdie een vir jou.
Hier is ‘n paar gewone verhoudingsgedagtes om jou te help met die raamwerk.
Alle inhoud, insluitend prosesse, metodes, name, raamwerke en strukture wat dit voorgelê word, is dieintellektuele eiendom van Toelboks. Reproduksie, verspreiding of aanpassing van enige aard sonder skriftelike toestemming is verbode.
© 2025 Toelboks. All rights reserved.